I love the small huggies!
Will definitely order more jewellery ♥️
H
HANNES LOURENS
UITSTEKEND!!
My vrou is baie gelukkig met haar oorbelle.
Veral die feit dat hulle so lig is, sy sê dit voel glad nie swaar aan haar ore nie.
En baie dankie vir julle vinnige diens wat ek gekry het.