Ek het op Katryn Kruger se Instagram julle juwele gesien en my oog het die mooi charms gevang
Ek het op Katryn Kruger se Instagram julle juwele gesien en my oog het die mooi charms gevang. Ek is mal oor die 2 charms wat ek gekoop het. In die kort tyd wat ek dit het, het ek soveel komplimente gekry oor dit.